Testimonials
Eunice David
We had a wonderful time at your opening, and wish you the very best of luck.
Eunice and Hal
Van Rooyen Orchids
Baie dankie vir jou ongelooflike inset om dit so 'n spesiale aand te maak.
Liefde
Sieg en Linet
Convention Industry Consultants - Managing Director
Just to thank you for your hospitality last Thursday. I enjoyed the opportunity to get to know your hotel school. It was also a good moment to touch base with some of the GM's in Stellenbosch and Somerset West, particularly with regard to the discussion about the new City liquor by-law. And last but not least: thanks to you and the kitchen team for such a nice and creative lunch!
With kind regards
Dirk Elzinga
Second Diploma Ceremony
Was dit nou 'n lekker Vrydagaand!! Baie dankie vir die uitnodiging om by julle te kom kuier.Baie geluk met die professionele manier waarop julle die geleentheid georganiseer het.Ek het die aand se verrigtinge regtig geniet.Die ete en die geselskap kon nie beter nie.
Dr. Reinie Mornet
Diploma plegtigheid
Ek wil net vir jou en jou span baie dankie se vir julle gasvryheid Vrydagaand met die diploma plegtigheid. Dit was regtig baie lekker en dit was vir my n voorreg om te weet dat my dogter deel was van so n suksesvolle span. Ek sal graag op hoogte wil bly want enige moontlike verbeterings, want soos jy weet wil Tannith nog verder studeer. Dit gaan baie goed met haar en sy was baie opgewonde toe ek haar laat weet van die "award" wat aan haar toegeken is.
Merlin du Preez
Terugvoering - studentehulp
Beste Mnr Olkers,
Hiermee wil ek net my dank uitspreek teenoor die Private Hotel School vir die drie studente wat die afgelope Saterdag vir my kom help het by die Durbanville Plaasfees te Diemersdal. Alida Nel, Elmi le Roux en Lauren Steward het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Hul het 'n positiewe gesindheid openbaar en dit was heerlik om met hul saam te werk. My mooiste wense vergesel hul op hul pad vorentoe. Ek glo hul sal 'n reuse sukses maak van hul beroep.
Vriendelike groete Erna van der Merwe
I'm far too young to feel this damn old...
What a great location - thanks Hein to you and your team for organizing the event and looking after us so well…congratulations on your venture and I hope the plans all come together for you - I'm sure everyone will agree that it deserves to be a great success and I admire your vision...and patience...
Stuart
Winelands Members' Lunch
To the TEAM at 33 Dine & Private Hotel School
Just a short message to again say a very big THANK YOU for enabling us to host our Winelands Members' Lunch at your special venue yesterday.
It was enjoyed by all.
Thank you also for your hospitality and the great food. Please rely our thanks to the rest of the Team. For your perusal, please find attached list of attendees.
Hospitality greetings,
Rema & FEDHASA Team
Verbruikerstudie Praktiese Vaardigheidsontwikkeling LU 4 Voedsel
Hallo Susina en Leta,
Die oorgrote gevoel is dat hulle die dag baie waardevol en leersaam gevind het, dat julle baie professioneel was en hulle wil baie graag 'n opvolg hê.
Net weereens BAIE dankie vir julle altwee se bydra om die dag 'n groot sukses te maak. Die opvoeders kom van ver, is so besig gedurende die kwartaal en ek is so bly dat dit 'n sukses was. Baie dankie!
Groete
Marietjie Viljoen
[view/download "Refleksie"]
Lol's Functions
Hi Hein and Mariette,
Thank you for all the time, patience, care, love and enthusiasm that you put into our luncheon at the Pamper Day in aid of Cotlands.
I am truly grateful to you for making our day a little more special for Cotlands and the ladies that attended the event.
Thank you so much.
Lorraine
Mediclinic Stellenbosch Fun Filled Cooking Class
Liewe Susina
'n Groot dankie vir jou gasvryheid en geduld met ons vanoggend. Ons het die sessie terdee geniet en sien uit daarna om in die toekoms weer iets by jou te kom leer!
Mooi dag
Carla Hanekom
|