PS. We will not sell your
address or SPAM you.

Accreditations

33 Stellenbosch - Accommodation, Restaurant and Events

Januarie Inname

Verdien goeie geld as 'n topsjef of hotelbestuurder...
SKRYF NOU IN VIR ONS JANUARIE-INNAME

The Private Hotel School is een van die toonaangewende instellings in sy veld. Dit is ook die enigste in Suid-Afrika met 'n lisensie van die American Hospitality Academy, wat studente in staat stel om 'n Diploma in Internasionale Gasvryheidsbestuur asook 'n Diploma in Internasionale Kookkuns te behaal.

Ons leerplan is deeglik nagevors en in ooreenstemming met die behoeftes van die Gasvryheidsindustrie, beide in Suid Afrika en Internationaal. Dit verseker ook dat ons studente hul pligte professioneel benader en uitvoer. Hulle word op innoverende wyse in die Gasvryheidsbedryf onderrig, en kan kwalifiseer vir gesogte internskappe in die VSA. Daar is 'n voortdurende vraag na ons studente, plaaslik en oorsee. Ons dosente word as die beste geag en oral gerespekteer.

Daar is 'n steeds-groeiende behoefte - hier en in die buiteland - na The Private Hotel School se deeglik-opgeleide studente.

Kontak ons gerus vir meer besonderhede op +27 21 881 3792.

PROGRAMMES ON OFFER: Diploma in international Hospitality Management (2 years full time) | Diploma in International Culinary Arts (2 years full time) | Diploma in Culinary Entrepreneurship (9 months full time) | Advanced Diploma in Educations Hospitality Studies (2 years discount learning programme) | For all the other programmes there is a January and July entrance.

 
© 2010 Website Developed By Wobble
Become a Fan on Facebook
Follow us on Twitter